’n Volledige Kersfees- en vakansiegids
"Dis nie net kos nie ... Dis die Kersfees-liefdesverhaal op jou bord."
Dit is vakansietyd. Dit is Kersfeestyd. En daar is niks soos om dit saam om ’n bord kos te te vier nie. Met Landbou Boerekos se volledige Kersfees- en vakansiegids gaan ons dit vir jou maklik maak om smullekker kos voor te berei.
Kos vir buite eet, oordadige Kersfeeskos, en blikke vol kleinkoekies. Aandetes wat jy sonder moeite aanmekaar kan slaan sodat jy tyd het om op ’n stoep te sit met die mense wat vir jou die belangrikste is. Wil jy die Kersfees braai? Ons het resepte net vir jou.
Geniet hierdie feestyd. Dit is hierdie dae wat ons wil koester en vir altyd onthou. Lekker lees en kook!
Afdelings
Kersgebak
Wat is die feestyd sonder tuisgebakte koekies of Kersgebak? Maak betyds die blikke vol.
Vakansiekos
Moenie jou ure voor die stoof afsloof om al die honger monde in jou huis te voed nie.
Kry toegang tot dié resepte, vorige Landbou Boerekos-uitgawes en vele meer teen net R30 per maand vir 12 maande.
*Bepalings en voorwaardes geld.
