Geen taak is te
groot vir
die taai
Ford Ranger XL nie.

Die Ford Ranger XLT is gebou om gerieflik en bekwaam te wees. Hy is baas van elke uitdaging.

Die Ford Ranger Wildtrak is gebou
om aan te pas by jou omstandighede. Hy gee jou beheer oor enige
terrein.

As jy op soek is na werkverrigting, skuif agter die wiel in van die kragtigste Ranger wat Ford nog ooit gebou het.