Kenmerkende Raptor-sierrooster

Unieke Ford-blokletters op die sierrooster gee jou 'n kykie na die krag daaragter.

Ford-prestasie-sitplekke

Die nuwe sitplekke met diep kontoere is geïnspireer deur Baja Racing met Code Orange- aksentkleurige stikwerk om dit 'n sportiewe voorkoms te gee.

Unieke Instrumentpaneel met Volle Beheer

Die 12,4"- pasmaakbare digitale groepering gee jou volle beheer oor die krag van die Raptor.